Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Port Shepstone

Saturday, 25 June 2016

Item details

City: Port Shepstone, KwaZulu-Natal
Offer type: For Rent
Price: R 500
Bedrooms:2
Bathrooms:2
Full Square, m²:2

Contacts

Contact name Phillip de Bruin
Phone 0798168027

Item description

Selfsorg vakansie akkommodasie by die see in Uvongo 5km voor Margate Spesiale aanbod bespreek vir 7 nagte buite seisoen en betaal slegs vir 6 nagte. Topanga 32 is n luukse selfsorg woonstel in n sekuriteits kompleks met n see uitsig, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 swembaddens en braai geriewe R500 per nag. Chelsea Place 7 is ook in n sekuriteits kompleks en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, swembad, outomatiese wasmasjien, garage, afdak en braai geriewe. Chelsea Place 7 het geen see uitsig nie maar het privaattuintjie en privaat speelplek vir die kinders R600 per nag. Topanga 32 en Chelsea Place 7 is geregistreer en goedgekeur deur die Suidkus Toerisme Raad. Ons is ook lede van die National Small Business Chamber of South Africa (NSBC) Bespreek vandag 0798168027 besprekings@seevakansie.co.za